All rights reserved by Evergreen Wind and Solar

Evergreen Wind and Solar

“Thank you Francois again to you and your team. The work ethic and professionalism which was carried out by your team is out of this world . The working formula you have with your team works very well . Don't change it!” - Stanton “Baie dankie Francois. Julle is ware staatmakers. My App werk fantasties. Nogmaals baie dankie!” - Phillip “Nogmaals DANKIE vir jul vriendelike en flinke diens” - Ansie
“Baie bly ons het koppe bymekaar gesit en fantastiese profesionele installasie my maat..! Drade gelug..earth straps..ens ens.. Dankie vir die deeglikheid...min van jou soort oor in die land.” - Gert
“Terug van die Kaap en stelsel het mooi geloop! Alles reg en in orde. Baie dankie!” - Willem
“Dis so lekker om krag te hê!! Man ek is soos 'n kat wat melk gekry het! Baie Dankie!” - Melius